Eiersel

Diagram van ’n menslike eiersel.
’n Spermsel bevrug ’n eiersel.

’n Eiersel, of ovum, is die vroulike voortplantingsel (gameet). Dit kan meestal nie beweeg nie en is baie groter as die beweeglike spermsel (dit is met die blote oog sigbaar). Wanneer ’n spermsel ’n eiersel bevrug, word ’n diploïed (die sigoot) gevorm, wat vinnig tot ’n nuwe organisme ontwikkel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search